Faith Affirmation: Vision - Mission - Values - Affiliation
 

OUR VISION

To build a unique spiritual community

committed to the principles of the Gospel

creating a democratic environment where

people experience a sense of purpose, fellowship

and quality of life

 

MISSION

We, the people of Community of Faith,

seek to transform this world into the kingdom

of God through actions that reflect a contextual

relevance of the Gospel of our time

 

VISIE

Om 'n unieke geestelike gemeenskap te bou,

verbonde aan die beginsels van die evangelie

en die skepping van 'n demokratiese omgewing

waar mense doelgerigtheid, gemeenskap en

lewenskwaliteit ervaar

 

MISSIE

Ons, die mense van Community of Faith

poog om hierdie wêreld te omskep in die

koninkryk van God deur die optrede wat

die toepaslikheid van die Evangelie van ons

tyd en konteks uitbeeld